Sloweens
Sloweens is 'n Slawiese taal wat nogal baie anders as Afrikaans en Engels is, en dus taamlik moeilik is vir ons om aan te leer.
Alhoewel die Sloweense alfabet ook 26 letters het, het hulle nie 'n Q, W of X nie, maar wel 'n Č, Š en Ž.
Woorde en Frases
Goeiedag : Dober Dan
Ja : Da
Nee : Ne
Asseblief : Prosim
Dankie : Hvala
Verskoon my : Oprostite
Hoe gaan dit : Kako te gre
Hoe lank : Kako dolgo
Hoeveel : Koliko
Waar is ... : Kje je ...
Watse soort [wyn] het jy : Kakšno [vino] imate
Wanneer : Kdaj